Damesdag 2017

When:
September 7, 2017 all-day
2017-09-07T00:00:00+02:00
2017-09-08T00:00:00+02:00
Where:
Wyntuin, Swartland Skougronde, Moorreesburg
Cost:
R350
Damesdag 2017 @ Wyntuin, Swartland Skougronde, Moorreesburg

‘n Heerlike ontspannende damesoggend. Waar elke vrou bederf word met ‘n geskenk, wonderlike diegangmaaltyd en uitstekende vertonings deur Elvis se seun, Cheree en Quanita Adams.