DESIRÉ GARDNER – eenvrouvertoning MAGDA LOUW

When:
August 2, 2017 all-day
2017-08-02T00:00:00+02:00
2017-08-03T00:00:00+02:00
Where:
Die Boer Restaurant Teater
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Cost:
R120
DESIRÉ GARDNER - eenvrouvertoning MAGDA LOUW @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

MAGDA LOUW

Iewers tussen haar herfs- en winterjare sit Magda Louw met leënes-, menopouse- en oortollige middelrif-sindroom. Almal het al ‘n Magda ontmoet en liefgekry, of loop haar dalk self soggens in die spieël raak. In dié opvoering neem sy ons saam op ‘n besoek aan die ginekoloog. Sy weet hoe om te lag, ondanks die bittere feite van oud word, eensaamheid en die bleddie skaal wat nie wil toegee nie.