Die Lelike Eendjie

When:
July 21, 2017 all-day
2017-07-21T00:00:00+02:00
2017-07-22T00:00:00+02:00
Where:
Rockwood Teater - Musiekskuur
Cost:
R95
Die Lelike Eendjie @ Rockwood Teater - Musiekskuur

Aangebied deur Speelgoedkasproduksies 

Die lelike eendjie so vaal en sag
Almal sien jou snaakse gesiggie elke dag
Die haas en cheetah kom sing en dans
Is jy ‘n eendjie of ‘n ander soort gaans?

Kom kyk hierdie pret kinderteaterproduksie wat ons kleinspan leer om die mooi te sien en altyd spesiaal te voel.  Ons almal is uniek en wonderlik!  Dansies, liedjies en vrolike karakters beloof om ons kinderharte te verryk!