Die Waterwyser

When:
September 19, 2017 – September 23, 2017 all-day
2017-09-19T00:00:00+02:00
2017-09-24T00:00:00+02:00
Where:
Scaena Teater
Cost:
R40
Die Waterwyser @ Scaena Teater

`n Lekker Boereklug, die Waterwyser geskryf deur Nico Luwes, speel af in the milieu van die depressiejare op die plaas. Tweehasemeteenslagraakgegooifontein daar ver in die Moordenaarskaroo. Die drie inwoners van die plaas, Ouma Driedoring en haar twee dogters, Anna en San: poog om te oorleef op die plaas, so tussen deur al die ga-atdrinkery.