Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe

When:
August 17, 2018 all-day
2018-08-17T00:00:00+02:00
2018-08-18T00:00:00+02:00
Where:
Die Boer
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Cost:
R150
Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. .
Weg met die oorgenuansieerde suutjies-poep- polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede.
Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ‘n bok wat afdraend kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar paspoort foto? Dan is dit tyd om ‘n kaartjie vir hulle te koop na hierdie showtjie.

WEES GEWAARSKU: Jy moet lag dat die trane rol, anders spuit ons jou met Doom.