Ek Love die Vrystaat

When:
August 19, 2017 all-day
2017-08-19T00:00:00+02:00
2017-08-20T00:00:00+02:00
Where:
Bloemfontein Skougronde
Cost:
R2850.00: Goue Tafels R2000.00: Silwer Tafels R1000.00: BBP
Ek Love die Vrystaat @ Bloemfontein Skougronde

`Ek love die Vrystaat` maak met trots bekend dat die 2017 fees by Bloem Skougronde aangebied gaan word met -17 van ons land se voorste Afrikaanse sangers van 12h00 tot 23h00 op die verhoog!

Vrydagaand se BBP funksie trek `n nuwe baadjie aan met `n eksklusiewe konsert waar 11 kunstenaars elkeen `n liedjie sal sing en 10 kunstenaars vir 60 min saam met die gaste sal vertoef terwyl gekuier en gepeusel word aan ligte versnapperings. Die Kunstenaar skattejag sorg weer vir groot opwinding Saterdagoggend tussen 09h00-14h00 wanneer 16 kunstenaars gevind moet word – elke kunstenaar sal 60 min beskikbaar wees – en die publiek kry 5 ure om die kunstenaars op te spoor. Groot pryse is op die spel!