Elandré Schwarts

When:
May 9, 2018 all-day
2018-05-09T00:00:00+02:00
2018-05-10T00:00:00+02:00
Where:
Die Boer Restaurant Teater
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Cost:
R110
Elandré Schwarts @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

Elandre is gebore in Despatch in die Oos-Kaap. Dit is hier waar hy al van  sedert ‘n jong ouderdom ‘n passie vir die kunste  gewkeek het.

Op die ouderdom van Vier het hy reeds  vir die eerste keer die verhoog betree. Elandre het in vele plaaslike sang en drama kompetisies deel geneem as kind. Hy was betrokke by vele koor en kuktuuraktiwiteite en het ook die dramadepartement gestig by sy hoërskool; Hoërskool   Despatch.

Country musiek het  konstant  deur die huis geëggo.Die musiek van Johnny Cash,Barbara Ray en Charlie Pride is steeds blywend in selfs die nuwe skeppings  van Elandre.