ELVIS BLUE “STORIES”

When:
July 24, 2018 all-day
2018-07-24T00:00:00+02:00
2018-07-25T00:00:00+02:00
Where:
Blou Hond
5 Darlington Rd
Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Cost:
R220
ELVIS BLUE "STORIES" @ Blou Hond | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Elvis Blue – Stories..(my stories begin as letters)

Eksklusief en slegs te siene by die Blou Hond, is die geleentheid vir ware Elvis Blue-aanhangers om nie net die bekendstelling van die nuwe album – STORIES – by te woon nie, maar om ook deel te wees van die regstreekse opname van hierdie produksie.

Beide die vertoning en album gee kredo aan Elvis Blue se besonderse repertoire van beide Engelse en Afrikaanse liedere, en die bekoorlike stories wat sy lewenspad beskryf.