GENEALOGIE- & FAMILIE-ERFENISFEES

When:
October 10, 2020 @ 8:00 am – 2:00 pm
2020-10-10T08:00:00+02:00
2020-10-10T14:00:00+02:00
Where:
Voortrekkersaal, Voortrekkermonumentterrein
Eeufees Rd
Groenkloof 358-Jr, Pretoria
0027

Dit is 12e fees van sy soort wat Isabel Groesbeek, gerekende genealoog, organiseer, maar eerste fees saam met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK).

Doelstellings:
Om genealogie as wetenskap en erfenis aan die wyer publiek in ‘n feesatmosfeer bekend te stel.
Om ‘n netwerkgeleentheid vir navorsers, familiebonde, genealogie-, erfenis-, kultuurverenigings, bewaringinstansies en Africana boekwinkels te skep.

Verskeie navorsers, familiebonde en verenigings word jaarliks genooi om inligting, raad en leiding met betrekking tot genealogiese metodiek en bronne, asook bewaarplekke in ‘n feestelike atmosfeer met die pubiek te deel.

Vir navrae stuur ‘n e-pos vir Isabel@fak.org.za

Comments are closed.