Jak de Priester – 15 Jaar met klavier en kitaar

When:
August 19, 2017 all-day
2017-08-19T00:00:00+02:00
2017-08-20T00:00:00+02:00
Where:
Drostdy Teater
48 Alexander St
Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Suid-Afrika
Cost:
R140
Jak de Priester - 15 Jaar met klavier en kitaar @ Drostdy Teater | Stellenbosch | Western Cape | Suid-Afrika

In 2017 is dit 15 jaar sedert Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy nege albums, ’n kinderalbum en -DVD en twee boeke vrygestel, verskeie temawysies vir televisie geskryf en gesing en die gewilde TV-reeks Reis na Gister aangebied. Hierdie produksie is ’n viering van sy lang loopbaan met musiek van sy nuwe album, 15.