Jannie en Corlea Koorfees

When:
September 16, 2017 all-day
2017-09-16T00:00:00+02:00
2017-09-17T00:00:00+02:00
Where:
Paarl Stadsaal
Cost:
R130-R150
Jannie en Corlea Koorfees @ Paarl Stadsaal

Die perfekte kombinasie wat jou asem sal wegslaan… Jannie Moolman en Corlea Botha, saam met 5 van die Paarl se top skoolkore. Jannie en Corlea sal van hul eie liedere sing, asook liedere uit hul duet-albums. Treffers soos Barcelona en Swart Koffie, sal saam met die kore gesing word.