Jo Black

When:
July 18, 2017 all-day
2017-07-18T00:00:00+02:00
2017-07-19T00:00:00+02:00
Where:
Aasvoëlklub Bloemfontein
Cost:
R70
Jo Black @ Aasvoëlklub Bloemfontein

Jo Black is ’n vars bries op die Afrikaanse musiektoneel. Eers sien jy die baard. Dan die tattoos. Daarna hoor jy die stem en word betower.