Jo Black is ’n vars bries op die Afrikaanse musiektoneel. Eers sien jy die baard. Dan die tattoos. Daarna hoor jy die stem en word betower.