Kevin Leo

When:
May 4, 2018 all-day
2018-05-04T00:00:00+02:00
2018-05-05T00:00:00+02:00
Where:
Tarentaalteater
Cost:
R140-R220
Kevin Leo @ Tarentaalteater

Met hierdie vertoning kyk Kevin Leo terug na 21 jaar in die musiekbedryf. Hy deel met sy gehoor die juwele op hierdie besonderse en kleuryke reis. Op sy tipes humoristiese wyse en met sy besonderese en unieke stem deel hy staaltjies en musiek oor plekke, mense, lewenswyshede en lewenslesse – die juwele op sy musikale reis.