Kevin Leo

When:
August 31, 2017 all-day
2017-08-31T00:00:00+02:00
2017-09-01T00:00:00+02:00
Where:
Centurion Teater
123 Amkor Rd
Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Suid-Afrika
Cost:
R120
Kevin Leo @ Centurion Teater | Centurion | Gauteng | Suid-Afrika

Met hierdie vertoning kyk Kevin Leo  terug na 21 jaar in die musiekbedryf. Hy deel met sy gehoor die juwele op hierdie besonderse en kleuryke reis. Op sy tipes humoristiese wyse en met sy besonderese en unieke stem deel hy staaltjies en musiek oor plekke, mense, lewenswyshede en lewenslesse  – die juwele op sy musikale reis.