Kidz Skouspeel 4

When:
September 10, 2017 all-day
2017-09-10T00:00:00+02:00
2017-09-11T00:00:00+02:00
Where:
Tygervallei Sentrum
Cost:
R80

Die Groot Lentebal – ‘n pret produksie met al jou gunsteling karakters op een verhoog.

Neem die kleinspan op ‘n avontuur saam met Prinses Arena en ander maats soos Lollos en Lettie, Tjiff & Tjaff, Liewe Heksie en Tygervallei se eie tiere, Tom en Tina, op 9 en 10 Septermber.

Geniet kindervermaak op sy beste by Tygervallei Sentrum. Vir meer inligting, besoek http://www.tygervalley.co.za. Kaartjies beskikbaar by http://www.computicket.co.za