Kinderteater – Liewe Heksie en die Rolskaatse

When:
September 1, 2017 all-day
2017-09-01T00:00:00+02:00
2017-09-02T00:00:00+02:00
Where:
Noordkaap Teater, Kimberley
Cost:
R100
Kinderteater - Liewe Heksie en die Rolskaatse @ Noordkaap Teater, Kimberley

Die geliefde Liewe Heksie is terug! Haai oe, sy het bietjie vergeet van verjaarsdae en daarom vier sy haar “eerste” verjaarsdag by Innibos in Nelspruit. Met haar presente, ‘n biki-kini en rolskaatse beloof sy om Blommeland nog kleurryker te maak. Maar die groot grillerige Geelheks probeer haar vieringe in die (rolskaats) wiele ry. Levinia vra mooi dat almal in Menseland haar moet kom help om die stoute karnallies te verwilder. Verna Vels se immergroen verhale word verlewendig met baie gehoordeelname en voortsnellende aksie. Margit Meyer-Rodenbeck (alias Dowwe Dolla) is die “ultimate”, nimlike Heksie en Deon van Zyl draf die rolle van Karel Kat, Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf. ‘n Aanbieding vir die hele gesin.