Klassieke Oorgang (Vadersdagkonsert) @ Pierneefteater

When:
June 18, 2017 all-day
2017-06-18T00:00:00+02:00
2017-06-19T00:00:00+02:00
Where:
Pierneefteater
Mogg Ave
Deerness, Pretoria, 0084
Suid-Afrika
Cost:
R 120
Klassieke Oorgang (Vadersdagkonsert) @ Pierneefteater @ Pierneefteater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Linette van der Merwe (mezzo), Chris Mostert (tenoor) sing ’n keur uit ligte klassieke liedere spesiaal vir Vadersdag   Ferdi Geyer (klavier)
Ten bate van Kos-vir-kinders, ’n projek van die Vryburgers.