Kraakvars Classics

When:
August 27, 2017 all-day
2017-08-27T00:00:00+02:00
2017-08-28T00:00:00+02:00
Where:
Atterbury Teater
Cost:
R180-R200
Kraakvars Classics @ Atterbury Teater

Kraakvars Classics is `n opwindende nuwe lig-klassieke musiekproduksie vir die kieskeurige musiekliefhebber aangebied in samewerking met die Atterbury Teater met soliste Andre Schwartz, Burgerd Botha, Henry van Dyk, Veramarie Meyer, Charlotte Killian en Helena Ceronio. Tydens die produksie sal bekende en minder-bekende liedere uit die lig-klassieke genre uitgevoer word met begeleiding deur die pianis Engeli Le Roux en die Pretoria Simfonieorkes. Solo-liedere, wat deur elk van hierdie top kunstenaars uitgevoer word, sal afgewissel word met duette en ensemble werk. Die gedagte is om hierdie produksie `n jaarlikse instelling te maak en ligte klassieke musiek `n nuwe baadjie te gee en sodoende goeie kwaliteit musiek toeganglik te maak vir die bree publiek.