LIEFLINGE met Rudi Claase en Charne Hugo

When:
August 20, 2017 all-day
2017-08-20T00:00:00+02:00
2017-08-21T00:00:00+02:00
Where:
Die Boer Restaurant Teater
6 Chenoweth St
Durbanville, Cape Town, 7550
Suid-Afrika
Cost:
R120
LIEFLINGE met Rudi Claase en Charne Hugo @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika

RUDI CLAASE EN CHARNÉ HUGO – MILJOENE STEMME DIE NUWE “LIEFLINGE” TREFFER-ALBUM

Musiek wat jou asem sal wegslaan

Rudi Claase en Charne Hugo, het hul eerste CD in 2014 opgeneem en het baie sukses geniet. Die nuwe dubbel-album, Miljoene Stemme, bou voort op die unieke klank en styl wat so eie is aan die Lieflinge-handelsmerk en dit is van die eerste noot af duidelik dat hierdie twee groot stemme mekaar perfek aanvul.