Manne @ Innibos Fees

When:
June 29, 2018 all-day
2018-06-29T00:00:00+02:00
2018-06-30T00:00:00+02:00
Where:
Hoërskool Nelspruit-ouditorium
Cameron St
Nelspruit, 1201
Suid-Afrika
Cost:
R142
Manne @ Innibos Fees @ Hoërskool Nelspruit-ouditorium | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika

‘n Spul vriende herenig vir ‘n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne.
Slegs vier keer terug. Nou word die koring van die kaf geskei, die manne van die muise, die jagters van die prooi.
Ja manne, alles is snaaks tot iemand seerkry…