Mathys Roets – Cohen en Koos

When:
August 13, 2017 all-day
2017-08-13T00:00:00+02:00
2017-08-14T00:00:00+02:00
Where:
Atterbury Teater
Cost:
R150-R170
Mathys Roets - Cohen en Koos @ Atterbury Teater

Mathys trakteer sy gehoor met vertolkings van Leonard Cohen en Koos du Plessis se werk. Cohen en Du Plessis se musiek is sonder pretensies en met die twee groot musikale geeste as inspirasie, bepeins Mathys die hedendaagse man se posisie in die wereld.