ONTBLOOT met Edrien Erasmus

When:
September 10, 2017 all-day
2017-09-10T00:00:00+02:00
2017-09-11T00:00:00+02:00
Where:
Pierneefteater
Pierneef Straat & Mogg Ave
Deerness, Pretoria, 0084
Suid-Afrika
Cost:
R120
Contact:
012 329 0709

Oorspronklike liedjies en komiese sketse met ’n kabaretnommer of 2.  Na 15 jaar op die verhoog deel Edrien iets van haarself met die gehoor – lag, luister en bietjie huil.

Klavier:  Chanie Jonker   Regie:  Cobus Venter