Op Reis met…

When:
August 17, 2017 all-day
2017-08-17T00:00:00+02:00
2017-08-18T00:00:00+02:00
Where:
Atterbury Teater
Cost:
R150
Op Reis met… @ Atterbury Teater

Skryf en musiek kombinasie – Reisskrywers Dana Snyman en Ernst Grundling gesels oor die boeke Op pad en Elders (stap die Camino). Barend la Grange is die gespreksleier en Kevin Leo verskaf die musikale afleiding.

Kunstenaars:

Skrywer/s: Dana Snyman en Ernst Grundling
Gesprekleier: Barend la Grange
Musiek: Kevin Leo