Pure/Coenie – Pretoria

When:
June 15, 2018 all-day
2018-06-15T00:00:00+02:00
2018-06-16T00:00:00+02:00
Where:
Atterbury-teater
4 Daventry St
Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Cost:
R200 tot R250
Pure/Coenie - Pretoria @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Coenie de Villiers is terug met ‘n nuwe album, en die vrystellingskonsert vind plaas by die Atterbury Teater op 14 en 15 Junie. Dis die einste konsert wat mense gaande gehad het by die KKNK; resensent Wim Vorster meen “dis ongetywfeld sy mooiste konsert”. Kitaar-maestro Mauritz Lotz sluit by hom op die verhoog aan, asook Brandon October en Leon Gropp. Die konsert word aangevul deur oudio-visuele materiaal deur Loui Griebenow en dis `n album wat musiekgeskiedenis gaan wees – moet nie die eerste vrystelling en kopiee in ‘n beperkte mark misloop nie!