Rocco de Villiers

When:
May 4, 2018 all-day
2018-05-04T00:00:00+02:00
2018-05-05T00:00:00+02:00
Where:
Atterbury Teater
Cost:
R200-R220
Rocco de Villiers @ Atterbury Teater

Gewilde pianis Rocco de Villiers bring nie net n versameling van die mooiste musiek ter wereld nie, maar ook n nuwe `best of` vrystelling van die mees gewilde, gesluisterde snitte van sy vorige 6 albums BEAUTIFUL BEAUTIFUL PIANO, MORE BEAUTIFUL PIANO, STUNNING, COUNTRYKEYS en BEAUTIFUL BEAUTIFUL HYMNS 1 & 2.

Op sy eie unieke manier – EEN ROCCO, EEN KLAVIER, EEN PAKKLERE – maar soveel meer.

Rocco se CD’s, DVD’s en Bladmusiek vir klavier beskikbaar by die deur.