Spoegwolf

When:
July 8, 2017 all-day
2017-07-08T00:00:00+02:00
2017-07-09T00:00:00+02:00
Where:
Atterbury Teater
4 Daventry St
Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Cost:
R180
Spoegwolf @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Die storie kan nou vertel word van die begin tot die einde – en ons doen dit in die middel van die wêreld: Die Atterbury Teater. Spoegwolf is ‘n Afrikaanse musiekgroep van die PaarlSuid-Afrika wat in Februarie 2012 gestig is. Van hulle treffers is LoerieLenie BlouBittermaan en Somerset Wes. Spoegwolf kom oor die water en oor die pas om Die Donker Toring uiteindelik oor te laat aan wie wou hoor.

Kunstenaars: Danie du Toit, Chris von Wielligh, Moskou du Toit, Albert van der Merwe