Spoegwolf Live by Atterbury Teater

When:
June 29, 2018 all-day
2018-06-29T00:00:00+02:00
2018-06-30T00:00:00+02:00
Where:
Atterbury Teater
Cost:
R200-R220
Spoegwolf Live by Atterbury Teater @ Atterbury Teater

Spoegwolf sleep is die laaste ses jaar soos n kersfeesboom uir die woud. Hulle slaan dir op die Atterbury Teater – hul stukkende bos liggies en skadu – as monument vir Suid Afrikaanse kuns. n Kuier van musiek, moed en dinge wat flikker vir 2018