Stef Bos – Kern

When:
May 6, 2018 all-day
2018-05-06T00:00:00+02:00
2018-05-07T00:00:00+02:00
Where:
Etienne Rousseau Teater, Sasolburg
Cost:
R150
Stef Bos - Kern @ Etienne Rousseau Teater, Sasolburg

Stef Bos soek na die KERN van alles. Hy weet hy gaan dit nooit vind nie, maar hy bly soek in woorde en songs, gedigte en stories. Die een oomblik is hy skreeusnaaks, dan weer kry jy hoendervleis en wil ‘n traan wegpik. Maar dis lewens-eg – soos die boek van Murray Janson wat sy lewe verander het. Die boek se titel is Waar kom ek vandaan? En dis nou die vraag wat jy moet stel om by die KERN uit to kom.