Theuns is met sy diep rasperstem nie net `n uitstekende sanger nie, hy het ook deur die jare sy staal as liedjieskrywer gewys. Kom geniet van sy bestes by die Carousel.