Tydlose Tunes

When:
August 4, 2017 all-day
2017-08-04T00:00:00+02:00
2017-08-05T00:00:00+02:00
Where:
Emperors Palace
Cost:
R120
Tydlose Tunes @ Emperors Palace

Tydlose Tunes, deur Gerhard Steyn en Jakkie Louw, beloof om die gehoor te verras. Die vertoning is spesiaal ontwikkel en geskryf deur Steyn en Louw, en bied iets heel anders as wat mens normaalweg van die twee sterre sou verwag. Word teruggevoer oor tyd heen met spesiaal verwerkte goue treffers, beide internasionaal en plaaslik, maar verwag hiermee saam tong-in-die-kies stories en vertellings soos net die twee dit kan doen – gepraat van verassing! Die 90 minute vertoning is gesinsvermaak uit die boonste rakke en gepas vir alle ouderdoms groepe