Winterslaap

When:
July 8, 2017 all-day
2017-07-08T00:00:00+02:00
2017-07-09T00:00:00+02:00
Where:
Die Bôrdienghuis
14 Burger St
Wellington, 7654
Suid-Afrika
Cost:
R130
Contact:
021 873 2786
Winterslaap @ Die Bôrdienghuis | Wellington | Western Cape | Suid-Afrika

Kom ontmoet diei kunstenaar Henk Serfontein en hoor wat hy te sê het oor sy pad met Wilma Stockenström en die skeppingsproses van Winterslaap.

Toonsettings en verwerkings van Wilma Stockenström se gedigte

Met Schalk Joubert, Lucinda Hofmeyr en Marissa van Mollendorf