Algemene FAK-toekenning vir persone wat in hulle gemeenskap taal, kultuur, geskiedenis of erfenis bevorder.

Toekennings ontvang

2023

Lientjie Mentz

Besondere bydrae tot die bevordering van Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis deur die media

2023

Corlia Botha

Lewenslange bydrae tot die bevordering van Afrikaanse taal, kultuur en erfenis as Voortrekkerleier

2023

Corrie Scheepers

Lewenslange bydrae tot die bevordering van Afrikaanse taal, kultuur en erfenis as Voortrekkerleier

2023

Marda Oosthuysen

Bydrae tot die bevordering van Afrikaanse taal, kultuur en erfenis deur Die Dameskring

2023

Karn Botha

Bydrae tot die bevordering van Afrikaanse taal, kultuur en erfenis deur Die Dameskring

2023

Tokkie Pretorius

Uitnemende bydrae en visioenêre leierskap tot die bevordering en bewaring van die geskiedenis en erfenis van die Anglo-Boereoorlog

2023

Oorlogsmuseum van die Boererepublieke

Uitnemende bevordering en bewaring van die erfenis van die Anglo-Boereoorlog oor ’n tydperk van negentig jaar