Daar is feeste en dan is daar feeste waar jy moet kuier! Kom kuier saam by een van die Afrikaanse feeste wat die FAK met trots ondersteun. Is daar ’n fees in jou gemeenskap waar jy die FAK se ondersteuning benodig? Stuur vir ons ’n e-pos na fanus@fak.org.za