Skip to content
  • Nuus
    • Hoofnuus
    • Videoโ€™s
    • Resensies en Publikasies
    • Mediaverklarings
    • Flink
  • Kultuur en Geskiedenistoere
  • Projekte
  • Kultuurnetwerke
  • Udolpho
  • Afrikanergeskiedenis
  • Genealogie
  • Musiekerfenis
  • Toekennings
  • FAK-Fasiliteite
  • FAK-VTM Kunsgalery
  • Vriende van die FAK
  • Kontak ons
  • Kaartjies
Loading...
  • HOOFNUUS

HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00
  • Onze Rust vertel die Afrikanerverhaal oor eeue heen

    Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het op 12 Julie 2024 een van hul grootste projekte vanjaar aangepak met die bekendstelling van die Kruger-sterftekamer, โ€™n replika van die vertrek waarin Paul Kruger in 1904 oorlede is, by die Voortrekkermonument (VTM). Lees meer: https://www.facebook.com/FAK01/posts/pfbid0AJZgCKr6DNktmF8XR9ZqrDbi7hXSCB7tWV1txnrrCbK61c3p4HL7nrSn4hNE25MGl Tydens die bekendstelling het adv. Marius Ackermann, voorsitter van die VTM-direksie, โ€™n [...]

    LEES MEER
  • FAK gryp in by nรณg โ€™n Vrystaatse erfenisterrein

    Mediaverklaring 19 Julie 2024 Erfeniskenner en kurator van een van die topmuseums in die land prys die FAK vir die werk wat hulle doen om gemeenskappe te mobiliseer om erfenis in Suid-Afrika te bewaar en beskerm. Dr. Johan van Zyl, kurator van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein, het die week sy dank uitgespreek aan die Federasie [...]

    LEES MEER
  • ๐Ÿ๐Ÿ๐ŸŽ ๐ฃ๐š๐š๐ซ ๐ฅ๐š๐ญ๐ž๐ซ ๐ฏ๐จ๐ฅ๐  ๐๐ข๐ž ๐…๐€๐Š ๐๐ข๐ž ๐ฌ๐ฉ๐จ๐ซ๐ž ๐ฏ๐š๐ง ๐๐š๐ฎ๐ฅ ๐Š๐ซ๐ฎ๐ ๐ž๐ซ

    โ€œVandag gaan ons op โ€™n reis deur die geskiedenis van Oom Paul.โ€ So vertel Charles Rademeyer, kultuurkoรถrdineerder van die Federsasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), wat vandag, 120 jaar na die afsterwe van die legendariese Paul Kruger, op โ€™n ontdekkingsreis in Pretoria gegaan het om die president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) se lewe en nalatenskap [...]

    LEES MEER
  • Kruger se โ€œlaaste rusplekโ€ word deur FAK verewig

    Mediaverklaring 12 Julie 2024 Die inhoud van oudpresident Paul Kruger se sterfkamer, uit Clarens in Switserland, het 120 jaar later sy tuiste gevind by ons kultuurtuiste, die Voortrekkermonument. Die inisiatief is deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) van stapel gestuur. Na die Villa in Clarens in die vroeรซ 90โ€™s verkoop is, is โ€™n [...]

    LEES MEER
  • Spesiale skenking vertel die Afrikaner se verhaal oor geslagte heen

    Die FAK is nou twee erfenisskatte, wat die enigste van sy soort in die wรชreld is, ryker. Andries Hendrik Potgieter, een van die Groot Trek-leiers, se oorspronklike vlag na die oorwinning by die Slag van Kapain/Gabeni in 1837, tussen die Voortrekkers en die Matabeles, is aan die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) geskenk. Dit [...]

    LEES MEER
  • Vlamme van verwoesting vreet historiese landdrosgebou op

    Mediaverklaring 12 Junie 2024 Na โ€™n verwoestende brand op Saterdag 8 Junie lรช nรณg โ€™n nasionale gedenkwaardigheid, die ou Landdroskantoor op Utrecht, KwaZulu-Natal, in puin. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het hiervan verneem na Nico Moolman, โ€™n besorgde inwoner en geskiedeniskenner en 'n getroue vriend van die FAK, ons hiervan in kennis gestel het [...]

    LEES MEER
  • Beskadiging van erfenisskatte: Die Vrystaat loop deur!

    Mediaverklaring 10 Junie 2024 Vroeรซr die maand is beelde deur die bekende beeldhouer Danie de Jager op Hertzog-plein in Bloemfontein deur vandale beskadig, maar dit is nie โ€™n druppel in die emmer van agteruitgang nie en die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) eis antwoorde. Die toestand van erfenisbewaring in Suid-Afrika is โ€™n deurlopende probleem, [...]

    LEES MEER
  • Unieke kampervaring herdenk konsentrasiekampmaand

    Mediaverklaring 3 Junie 2024 Tientalle mense het die naweek een van die mees unieke โ€œkampervaringsโ€ by die FAK se Uolpho Kultuurplaas in Parys beleef. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke in die Vrystaatย het die afgelope naweek โ€™n nuwe opelugmuseum in die vorm van โ€™n klein konsentrasiekampย opgerig om in Juniemaand bewusmaking te bring [...]

    LEES MEER
  • โ€™n Skuif in die regte rigting vir Carolina se kulturele erfenis

    Mediaverklaring 31 Mei 2024 In die hoofstraat van Carolina staan die standbeeld van veldkornet Adriaan Jacobus de Lange vandag weer trots sy plek vol, na diรฉ beeld onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) gerestoureer en verskuif is. Die Carolina Burgermonument, wat sedert 1930 voor die NG Kerk staan, is in Junie 2021 gevandaliseer [...]

    LEES MEER
  • Vierde Vredestoer ‘n groot sukses vir die FAK

    Mediaverklaring 31 Mei 2024 Van die Russiese ambassadeur wat 'n gedeelte van die toer meemaak, tot vir die eerste maal die Melrose-huis se binneste kamers aanskou, die bywoners van die Vrede van Vereeniging-toer het 'n belewenis agter die rug. Vanjaar is die vierde jaar wat die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) die Vrede van [...]

    LEES MEER
Previous91011Next

Voortrekkermonument,ย  Eeufeeslaan,

Groenkloof

012 301 1777

081 586 7048

ยฉ Kopiereg 2023 | Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Bepalings & voorwaardes

Privaatheidsbeleid

Page load link

WORD ‘N

VRIEND

Go to Top