June 24, 2019
Tanya de Vente-Bijker Sedert die negentigerjare van die vorige eeu het die Afrikaanse nuuskantore groot omwentelings meegemaak. Een van die omwentelings was die opkoms van die […]
June 24, 2019
Deur Tanya de Vente-Bijker In die veertigjare van die vorige eeu was vroulike Afrikaanse joernaliste in Suid-Afrika in die minderheid en meestal beperk tot die vroueblad […]
June 24, 2019
Deur Christa Steyn Wanneer daar teruggedink word aan die Sestigerjare in Suid-Afrika word beelde van onder meer politiese opstande, rasse- en taalskeidings en ’n algemeen ontstuimige […]
June 24, 2019
RDie langverwagte Afrikaanse rolprent, Die verhaal van Racheltjie de Beer, word in Oktober vanjaar landwyd in fliekteaters vrygestel. Dié rolprent is geskoei op die topverkoperroman met […]
June 24, 2019
JJannie du Toit sê hy is ná meer as 50 jaar in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld “geseënd om steeds te doen waarvoor hy lief is”. Du Toit […]
June 24, 2019
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Hy draai sy kop skuins vir die foto. Sy modderbruin oë staar na die glasdeur. ’n Glimlag pluk om sy dun lippe. ’n […]
June 24, 2019
Deur prof. Wannie Carstens Die tweedelige boek Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika. Biografie van ’n taal (Deel 1: Die Europese geskiedenis van […]
June 24, 2019
Yolanda Barnard-Lemmer Piet-my-vrou. Piet-my -vrou, sing die voëls vroegoggend by die Voortrekkermonument in Pretoria. “Nee, dit moet eintlik Lurianne-vrou-Lurianne-my wees,” lag die akteur en sanger Philip […]
June 21, 2019
Deur Petronel Fourie Resensie: Bloedlelie Outeur: Jeanette Ferreira Uitgewer: Lapa Bloedlelie sny die slagaar van Piet Retief se laaste sending in die laat 1830’s oop, sodat […]
June 21, 2019
Deur Petronel Fourie Sara Outeur: Maretha Maartens Uitgewer: Lux Verbi Sara, die vrou van een van die belangrikste Ou-Testamentiese figure, stamvader Abraham, is in dié boek […]
June 20, 2019
Deur Neels Jackson Dis soos wanneer ’n braaivleisreukie op die aandlug na jou toe aandryf, maar jy weet nie wie braai nie en kry self nie […]
June 20, 2019
Deur Seugnet van Zyl Prof. Anne-Marie Beukes, wat van 1 Junie vanjaar die pos van uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) […]
June 20, 2019
Deur Seugnet van Zyl Sy is dalk ma van een, maar vir honderde radioluisteraars is sy ’n moeder van vele. Dianne Broodryk, die sogenaamde moeder van […]
June 20, 2019
Die FAK is nou die trotse eienaar van die komponis S le Roux Marais se oorspronklike bladmusiek. Coert Grobbelaar, ’n bekende operasanger, het onlangs, Le Roux […]
June 20, 2019
Zorada Temmingh, vooraanstaande Suid-Afrikaanse orrelis, is onlangs met die Andrew Murray-FAK-toekenning vir Christelike musiek in Stellenbosch vereer. Zorada (59) is die derde geslag orreliste in haar […]
June 20, 2019
Gerrit Pitout, wat al vir amper 50 jaar ’n kunstenaar is, sê die kroondoringboom het veral vir hom ’n bekoring. “Ek dink ek is met dié […]
June 20, 2019
Deur Petronel Fourie Titel: Om tot verhaal te kom Outeur: Lizette Rabe Uitgewer: Lapa Trauma tref jou soos ’n trein. Dit slaan jou wind uit. Dit […]
June 20, 2019
Deur Elaine Krige, skakelbeampte vir die Skoleondersteuningsentrum (SOS) Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, is ’n boelie. Hy is die kind op die speelgrond wat jou […]
June 20, 2019
Deur Tanya de Vente-Bijker Presies ’n eeu gelede het die eerste vrouetydskrif in Afrikaans verskyn. Die Boerevrou was die visionêre projek van Mabel Malherbe. Dr. Jeanette […]
June 20, 2019
Deur Neels Jackson Dat twee soortgelyke verhale sulke uiteenlopende eindes kan hê. Dis nou die verhale van die twee rowers van Pelgrimsrus. Pelgrimsrus, daardie veelbewoë dorpie […]
June 13, 2019
deur Daantjie Dinamiet In die dae voordat televisie na Suid-Afrika gekom het, is kinders gedwing om hulself te vermaak. Musiek was een manier waarop hulle dit […]
June 11, 2019
Hoewel Samantha Leonard vir die eerste keer as solo-kunstenaar tydens die laaste seisoen van The Voice bekendheid verwerf het, is sy nie heeltemal ’n nuweling in […]
June 11, 2019
Twee jaar gelede het Jo Black die Afrikaanse musiekbedryf soos ’n bom getref toe sy debuutalbum, Skepe, vrygestel is. Hy het met verlede jaar se Ghoema-toekennings […]
June 11, 2019
In 2001 het Karen Zoid die Afrikaanse musiekbedryf soos ’n bom getref met haar debuuttreffer “Afrikaners is plesierig”. Baie jongmense is egter onbewus van die feit […]