February 20, 2018

Grethe van der Merwe

Die Afrikaanse musiekbedryf is vol kunstenaars vir wie sukses en geld belangriker as musikale integriteit is, en daar is net ’n handjievol wat hul musiek ernstig […]
February 20, 2018

Resensie: Hartebreker

Deur James-Brent Styan Resensie deur Petronel Fourie In hierdie boek, wat ter 50ste herdenking van die wêreld se eerste suksesvolle hartoorplanting op 3 Desember 1967 gepubliseer […]
February 5, 2018

Vakante pos

FAK-Werwingsagent Die pos is in Eeufeesweg, Centurion, gebaseer. Om vir die pos in aanmerking te kom, benodig jy ’n senior sertifikaat terwyl ’n tersiêre kwalifikasie in […]
January 19, 2018

Vader Jakob

Baie van ons ken die liedjie “Vader Jakob”, wat ook soms in ’n kanon in vier dele gesing word. Die liedjie is oorspronklik in Frans geskryf […]
January 19, 2018

Kom vier fees by Fort Klapperkop

Fort Klapperkop word op 18 Januarie 2018 120 jaar oud. Om hierdie geskiedkundige mylpaal te vier word daar vanaf die 18de tot en met die 21ste […]
January 19, 2018

Resensie: Bruid – Anders

deur Daantjie Dinamiet Daar was deur die jare verskeie getroude sangpare op die Afrikaanse musiektoneel, maar min van hulle, met die uitsondering van Francois en Elizabeth […]
January 19, 2018

Resensie: Krag in die Naam van Jesus – Rudi Muller

deur Daantjie Dinamiet Sommige kunstenaars het al die skuif van kommersiële na Christelike musiek gemaak, en nie almal het noodwendig sukses in hierdie genre behaal nie. […]
January 19, 2018

Boekresensie: Mentje, kind van die Pas-Opkamp: ’n Verhaal van hoop te midde van vrees

Skrywer Irma Joubert resensie deur Petronel Fourie Liefhebbers van Irma Joubert se historiese romans word weer bederf met dié tweede boek van die oorlogstrilogie wat begin […]
January 19, 2018

Ons legendes: Theuns – drie Curriebekers vir drie spanne

deur Daantjie Dinamiet Op 16 Julie 1967 het die destydse Springbok-rugbykaptein Dawie de Villiers tydens die aanddiens van die Nederduits Gereformeerde gemeente Fynnland in Durban gepreek; […]
January 8, 2018

Wanneer kleuters begin Afrikaans praat

Wanneer kleuters begin om hul eerste woorde in Afrikaans te brabbel, is dit iets wat groot humor bied vir die hele gesin, maar ook vir kleuterskooljuffrouens. […]
November 17, 2017

Hartsklanke van die vakansie

deur Pieter Cloete Baie van my vakansie-avonture kan ek baie goed onthou, danksy musiek wat my op die avonture vergesel het. Net nou die dag hoor […]
November 17, 2017

Boekresensie: Churchill & Smuts: Die vriendskap

’n Vars blik op Churchill en Smuts se vriendskap Churchill & Smuts: Die vriendskap, deur Richard Steyn Jonathan Ball Uitgewers, 2017 Resensie deur Petronel Fourie Churchill […]
November 17, 2017

Resensie: Groete van my – Wolwe-Dans

deur Daantjie Dinamiet Dit gebeur gereeld dat ’n sanggroep ontstaan uit ’n universiteitskoshuis se serenadegroep. Ladru Ehlers en Danré van der Spuy kom oorspronklik van twee […]
November 17, 2017

Resensie: Chris Lamprecht 90 jaar huldiging-CD

deur Daantjie Dinamiet Die bekende komponis en orrelis Chris Lamprecht het onlangs 90 jaar oud geword, en ter viering daarvan is ’n dubbele CD-versameling, wat bestaan […]
November 17, 2017

Jaco Jacobs: ’n Weergalose verbeeldingswêreld

deur Cyril Blackburn   Hy was maar ’n rakkertjie van net ’n paar jaar oud toe dié verstommende verbeeldingswêreld – ’n denkbeeldige storiewêreld wat hom een […]
November 17, 2017

Musiekgeskiedenis: “Daar kom die Alibama”

deur Daantjie Dinamiet “Daar kom die Alibama” is ’n tradisionele volksliedjie wat in die oorspronklike FAK-sangbundel ingesluit is. Die Alibama is eintlik die Amerikaanse oorlogskip, die […]
November 17, 2017

Ons legendes: Dit gaan spiekeries met Spiekeries

deur Daantjie Dinamiet “Siddie, Siddie, Siddie!” Wie onthou nog die eerste toets tussen die Springbokke en die All Blacks op 25 Julie 1970 op Loftus Versfeld? […]
October 18, 2017

Goeienuus-Woensdag

Jou kultuurtuiste waardeer jou volgehoue ondersteuning as FAK-vriend en daarom wil ons jou so bietjie bederf met vermaak in duetformaat! #VyftigPersentAfslag Kom bederf jouself saam met […]
October 18, 2017

Afrikaanse musiek se hart klop nog sterk!

deur Pieter Cloete Vanjaar was daar verskeie artikels en debatte by feeste oor Afrikaanse musiek en die gesondheid van die mark. Ja, albumverkope word dalk so […]
October 18, 2017

Ons legendes: Lied van Gé se lewe

deur Daantjie Dinamiet Op 29 September 1999 het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf ’n legende verloor toe Gé Korsten oorlede is. Gérard Korsten is op 6 Desember 1927 […]
October 3, 2017

Hierdie moet jy sien!

Pieter Cloete Ek wou so graag die toneelstuk by vanjaar se KKNK gaan kyk, maar tyd was te min en ek was baie kwaad vir myself […]
October 3, 2017

Vermaak in Duet-formaat

Die Afri-Duet-verhaal het begin op ’n Saterdagoggend in September 2013 toe die sangpaar Willie en Natasha Joubert die gaskunstenaars was by die Gereformeerde kerk Andeon se […]
September 28, 2017

Sing in Harmonie, kreatief ondersteun deur die FAK

Onthou jy nog die tye wat jy jouself op die koorbankies moes balanseer, terwyl juffrou Vermaak haar hande ritmies op bekende liedjies beweeg het. Reeds hier […]
September 26, 2017

Krugerwildtuin-geskiedenistoer

Dr. Danie Langner       Die Voortrekkers het die afgelope naweek hul eerste Krugerwildtuin-geskiedenistoer aangebied. Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en Hoofleier van die Voortrekkers […]