May 4, 2017
Wil jy graag jou skriftelike Afrikaans verfyn? Kom (her)ontdek ’n paar geheime van goeie taalgebruik in die Kom slyp jou Afrikaans-werkswinkel op Dinsdag 16 Mei by […]
May 4, 2017
DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY is ’n tragikomedie, wat gebaseer is op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer en sy seun, Simon Barnard, verwerk is […]
April 24, 2017
Pak jou tas, ons gaan oorsee! Die FAK kultuur- en geskiedenistoer is ’n bekostigbare 12-dag-toer wat deur die FAK en Travel & Sport ontwikkel is vir hoërskoolleerders, […]
April 11, 2017
Projekbeampte FAK Die pos is in Pretoria gebaseer. Om daarvoor in aanmerking te kom, sal ’n toepaslike of soortgelyke graad in kommunikasie of bemarking as aanbeveling […]
April 5, 2017
Die Afrikaanse Kultuurvereniging van Beaufort-Wes, is gestig op 18 Maart 2004, deur die Bestuurslede van die Beaufort-Wes Rapportryerskorps, net voordat die korps finaal ontbind het. Die […]
April 5, 2017
deur Danette Smith Die Wapadrand Boeredansgroep is in November 2004 gestig en het ten doel om die Afrikaner volksdans-kultuur op sigbare wyse aan toeriste wat Suid-Afrika […]
April 5, 2017
Daar is een stukkie Afrikanergeskiedenis wat sedert 1950 nog op ’n gereelde grondslag in Namibië gedenk word: die hele Dorslandtrek (as gebeurtenis) en meer spesifiek hierdie […]
March 31, 2017
Emma le Roux is op pad huis toe — die familieplaas in die Groot Karoo. Mooi, sagte Emma, die pasifis en laerskool-onderwyseres. Sy het hierdie roete […]
March 16, 2017
Bekende Afrikaanse kerkman, skrywer, taalstryder en kultuurmens oorlede Ds. Henno Cronjé is op Dinsdagaand 14 Maart op 86-jarige ouderdom na ’n siekbed van enkele weke oorlede. […]
March 1, 2017
Wat het #vandag in Afrikanergeskiedenis gebeur? Daar is ’n eerste keer vir alles. Afrikanerjoernaal noem ’n paar van daardie eerstes in Suid-Afrika, soos die eerste skool […]
March 1, 2017
deur Belinda Campher Die Dameskring het in Oktober 2016 by hulle tweejaarlikse beraad in Bloemfontein hul nasionale projek vir 2017/2018 bekend gestel. Die projek het die […]
March 1, 2017
Jy het seker al in jou dorp van die Vryburgers Omgeemense gehoor of hulle gesien waar hulle werksaam is. Wie is die Vryburgers en wat […]
March 1, 2017
Die kort stukkies hieronder word ongeredigeerd en ongeproeflees geplaas. Kom beleef saam met ons Suid-Afrika uit die oë van ses spesiale vriende van die FAK. […]
March 1, 2017
Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika is op 12 Maart 1953 gestig en beywer hom vir die bewaring en uitbouing van die Hugenote erfenis. Van die belangrikste take […]
March 1, 2017
Steek grense oor. Verbind gemeenskappe. Die Vlaams-Zuidafrikaanse Cultuurstichting, in samewerking met Marnixring (internasionale diensklub vir die ontwikkeling, bewaring en promosie van die Nederlandse taal en […]
March 1, 2017
Afrikaans.com is ’n saamkomplek vir alles Afrikaans. Dis hier waar jy die taal kan vier en verken. Dis vir almal wat die taal liefhet of geniet […]
February 27, 2017
Die Slag van Majuba Die Eerste Vryheidsoorlog tussen Brittanje en die Transvaal het in Desember 1880 uitgebreek en in Februarie 1881 met die Slag van Majuba […]
February 23, 2017
Hoewel “Sarie Marais” een van die heel bekendste Afrikaanse FAK-liedjies geword het, is dit nie ’n oorspronklike komposisie nie. Die melodie dateer uit die Amerikaanse […]
February 22, 2017
Afrikaanse musiek neem kollig in in België en Nederland Steek grense oor. Verbind gemeenskappe. Johannesburg, 21 Februarie 2017. Die Vlaams-Zuidafrikaanse Cultuurstichting, in samewerking met Marnixring (internasionale […]
February 10, 2017
In 2014 het die musiekbedryf vir die eerste keer kennis geneem van Daniel Eeuwrick toe sy debuutalbum, Op ’n leë paron, vir ’n paar Ghoema-toekennings benoem […]
February 2, 2017
’n “Onafhanklike ondersoekspan”, gelei deur regter Johann van der Westhuizen, van die Universiteit van die Vrystaat het ’n verslag uitgebring oor die “Shimlapark-voorval en verwante gebeure […]
February 1, 2017
deur Marda Oosthuysen Ons is in 2017! Die jaar waarin ons geliefde Dameskring 50 jaar oud word … en ons gaan feesvier! In die tyd voordat […]
February 1, 2017
deur dr. Callie Opperman – Voorsitter: Netwerk vir Afrikanerbelange in Namibië NETWERK SE ROL Om jou vir die saak van die Afrikaner en sy kultuur te […]