• Mediaverklaring 3 Junie 2023 ’n Saadjie van hoop wat verlede jaar saam die FAK geplant is, het in vrugbare grond geval en vandag het die gemeenskap van Springs die eerste vrugte hiervan gepluk. Oktober verlede jaar het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Oos-Rand-Kultuurnetwerk, wat bestaan uit verteenwoordigers van instellings soos die VF [...]

  • Mediaverklaring 2 Junie 2023 Op 2 Junie 2023 is die Kundramus-kunsgalery in samewerking met die Federasie vir Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) amptelik by die Voortrekkermonument tydens ’n spogfunksie geopen. “Kundramus staan vir die samekoms van kuns, drama en musiek. Dit is presies wat vanaand hier gebeur. Die Voortrekkermonument is nie ’n dooie gebou nie, maar [...]

  • Mediaverklaring 1 Junie 2023 ’n Klein gemeenskap kán ’n groot verskil maak. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge vier die heldedaad van die Suid-Afrikaanse held Wolraad Woltemade, wat op 1 Junie, 250 jaar gelede sy lewe opgeoffer het om ander te red. By sy standbeeld wat op die Old Mutual-kantore in Pinelands, Kaapstad se perseel [...]

  • Mediaverklaring 1 Junie 2023 ’n Groot groep geskiedenisliefhebbers het op 31 Mei saam met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en hul Vaal-Kultuurnetwerk hul jaarlikse Vrede van Vereeniging (VvV)-toer meegemaak. Hierdie toer is ’n herdenking van die vredesverdrag wat tussen Boer en Brit gesluit is en is op 31 Mei 1902 by die Melrosehuis [...]

  • Mediaverklaring 29 Mei 2023 Die Bela-Bela-gemeenskap het Saterdag 27 Mei by die Voortrekkerbegraafplaas in dié dorp opgedaag en skouer aan die wiel gesit om ’n verskil te maak. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke het vir hierdie projek hande gevat met Bela-Bela Heritage, ’n organisasie gestig ter bevordering van geskiedenis en kultuurerfenis. [...]

  • Hoërskool Jan van Riebeeck, ’n Afrikaanse hoërskool teen die hange van Tafelberg, is ’n skool met ’n ryke geskiedenis en trotse tradisie. Onlangs het leerders van hierdie skool saam met die FAK gaan stap in Kaapstad om meer die wete te kom oor die einste Jan, na wie hul skool vernoem is. Op ’n granietvoetstuk [...]

  • Jan Christiaan Smuts is op 24 Mei 1870 gebore op die plaas, Bovenplaats, buite Riebeeck-Wes. Hierdie geboortehuis is vandag ’n nasionale gedenkwaardigheid en huismuseum. In hierdie nederige woning het die roemryke lewe begin van ’n man wat internasionaal impak gehad het en gerespekteer is, en Suid-Afrika se enigste veldmaarskalk geword het. Op Sondag 21 [...]

  • Vir Fanus Pienaar is musiek maak deel van wie hy is. Sy nuutste enkelsnit “John Deere hoed” is op 22 Mei op radio vrygestel en sal later vandeesweek op alle digitale platforms beskikbaar wees. Fanus is al vir jare lank in die musiekbedryf en het treffers soos “Luister na jou hart” en “Vir my [...]

  • Nuwe insig kom deur waarneming en nie met redenasies nie. Valiant Swart het deur die jare juis só tot ’n nuwe verstaan van die lewe gekom. Met ’n loopbaan wat strek vanaf 1988 en talle kilometers op die pad, het Valiant Swart al die kante van die lewe gesien. Sy nuwe album, Rondry, fliek en [...]

  • Dit is ons erns Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke in die Kaap het vir die viering van Afrikaans as taal se 98ste verjaardag, wat op 8 Mei plaasgevind het, die Paarl-omgewing verken. Hierdie area is die geboorteplek van Afrikaans as taal en waar die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) tot stand gekom [...]