March 23, 2015

Afrikanergeskiedenis, ons prioriteit

deur dr Danie Langner Die afgelope week het die Vrystaatse LUR vir sport, kuns en kultuur, Mathabo Leeto, aangekondig dat die geliefde Vrystaat se naam een […]
March 23, 2015

Onderhoud van die maand: Chris Chameleon

1) Hoe lyk die toekoms vir Afrikaans oor die algemeen? Ek kan helaas nie sê dat dit goed lyk nie. Afrikaansonderrig op tersiêre vlak word ernstig […]
March 23, 2015

Afrikaanse Skole-Ekspo: ’n hulpmiddel vir Afrikaanse onderwysers

Waarom tyd spandeer om opdragte op te stel, evaluasieprosedures te bestudeer en temas uit te dink as daar aanlyn vir jou alles beskikbaar is? Die Afrikaanse […]
March 19, 2015

Resensie – Oor gemeenskap en plek: Anderkant die onbehae

Resensie deur prof Kobus Kruger, afgetrede professor in Godsdienswetenskap, Unisa Met hierdie boek bevestig en versterk Danie Goosen sy posisie as Afrikaanse kultuurdenker van besondere betekenis. […]
March 19, 2015

Waak teen ‘geleerde barbare’

deur prof DANIE GOOSEN. Die volgende artikel het in Rapport, Sondag, 15 Maart verskyn: ’n Afrikaanse ‘gemeenskapsuniversiteit’ moet inklusief wees én ’n Christelike karakter hê, meen […]
February 27, 2015

FAK Namibie saam met Chris Chameleon

Kultuurnuus In die lig van Afrikaans 90 het die FAK as ouboet besluit om alle kultuurorganisasies se projekte ter viering van Afrikaans90 bekend te stel. FAK […]
February 3, 2015

DIE FAK SE KULTURELE DOENLYS VIR 2015

deur Dr Danie Langner. Afrikanergesprekke word deesdae te veel gekenmerk deur waarteen ons is, in stede daarvan om duidelik te sê waarvoor ons staan. Net in […]
February 3, 2015

’n Middelgrond vir Afrikaners

deur Prof Danie Goosen. Kan Afrikaners as bewoners van die middelgrond beskryf word? En indien dit inderdaad die geval is, wat beteken dit? Alvorens ons enkele […]
February 3, 2015

FAK-Leiersgesprek – Tema: Afrikaners in 2015

deur Dawie du Plessis. Die FAK het op Donderdag, 29 Januarie 2015 sy jaarlikse Leiersgesprek by die Kremetart-raadsaal van Solidariteit gehou. Die geleentheid, wat van 8:30 […]
February 3, 2015

Onderhoud van die maand: Lize Beekman

deur Hannie Boshoff. 1. Hoekom ’n produksie soos: “’n Eeu van Eybers”? Elisabeth Eybers is gebore op 16 Februarie 1915 en in hierdie jaar sou sy haar […]
February 2, 2015

ZZ2 – ’n Organisasie wat sy gemeenskap dien

deur Prof Erik Holm. Die handelsmerk ZZ2 is veral bekend vir tamaties – en dit is geen wonder nie. Amper elke tweede tamatie in Suid-Afrika word […]
February 2, 2015

Vier Afrikaans 90 in ’n opwindende elektroniese skole-kompetisie

deur Chrisna Nel. Die Afrikaanse Skole-Ekspo is ’n opwindende elektroniese skole-kompetisie wat jaarliks vir leerders en onderwysers in Suid-Afrika en Namibië verskeie uitdagings bied. Die kompetisie […]
September 4, 2014

AFRIKANERS IS PLESIERIG – ERFENISFEES

ERFENISFEES, 24 SEPTEMBER 2014 PIEKNIEKTERREIN: VOORTREKKERMONUMENT Die Voortrekkermonument bied  24 Septemberweer ’n fees op Erfenisdag aan by die Piekniekterrein. Die verrigtinge begin om 9.00 tot 16.00 die […]
August 29, 2014

Musiekstuk van ‘Die Stem’ haal R17 000 op veiling

Bladmusiek van “Die Stem van Suid-Afrika” wat Die Burger Boekhandel uitgegee het en wat op 13 Desember 1935 deur ds. M.L. de Villiers, die komponis, onderteken […]
August 13, 2014

Jongmens: Sê jou sê oor Afrikaans en WEN!

Bokspring jou hart oor Afrikaans? Droom jy jou groot drome in Afrikaans? Skuif dan nader… Kraal Uitgewers, die uitgewersmaatskappy van die Solidariteit Beweging, vier vanjaar Afrikaans […]
July 31, 2014

Ekonomiese- teenoor kultuurkwessies

deur prof Danie Goosen. Iemand skryf nou die dag dat kultuurkwessies (soos die strewe na kulturele erkenning) nie vandag ons belangrikste uitdaging is nie. Ons ekonomiese […]
July 31, 2014

Standpunt oor Die Stem

deur Frederik van Dyk. Jongmense se stem word te min gehoor oor sake wat hulle raak. Dit het tyd geword dat jy jóú stem dik maak. […]
July 31, 2014

Die Afrikaner en sy koerant

deur dr Danie Langner. (Die opskrif is ontleen aan een van Schalk Pienaar, eerste redakteur van Beeld, se hoofstukke in sy biografie Getuie van groot tye.) […]
July 31, 2014

John Meyer Onderhoud

1. Why did you choose the theme – The Anglo-Boereoorlog? It serves as the backdrop to the theme I was primarily interested in, and because my forefathers fought […]
July 9, 2014

Die Stem het plek op kunstefeeste – FAK

Soos verskyn in die Beeld, Dinsdag 8 Julie 2014. KAAPSTAD. – Kultuurliedere soos Die Stem behoort ’n regmatige plek by kultuurfeeste te hê. Só het die […]
June 24, 2014

Nuwe taalbeleid by UFH open deure vir Afrikaans

deur prof SUSAN SMITH. Die hersiene taalbeleid wat aan die einde van 2013 eenparig deur die Senaat van die Universiteit van Fort Hare aanvaar is, berus […]
June 24, 2014

Afrikaanse universiteite en ’n plurale demokrasie

deur prof DANIE GOOSEN. Suid-Afrika, word dikwels gesê, is ’n demokratiese land. Suid-Afrikaners gaan immers gereeld na die stembus toe, ons het ’n (relatief) onafhanklike regbank, […]
June 24, 2014

Fluister in ’n hoekie sal Afrikaans niks help

deur dr DANIE LANGNER, in Rapport, 15 Junie 2014. Afrikaners gaan nié saggies vra dat die taal asseblief tog net nie benadeel word nie. Ons sal […]
June 24, 2014

Afrikaanse Skole Ekspo wenke

deur RIËTTE GLOBLER. Die FAK Skole Ekspo is ’n goeie geleentheid om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee as dit by Afrikaans kom. Daar is boonop […]