Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.
Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za
Sun | Mon | Tue | Wed | Thu | Fri | Sat |
---|---|---|---|---|---|---|
Droom Martha met Koos van der Merwe @ Die Boer Restaurant Teater
Klassieke Oorgang (Vadersdagkonsert) @ Pierneefteater
Klassieke Oorgang (Vadersdagkonsert) @ Pierneefteater
@ Pierneefteater
Jun 18 all-day
![]() Linette van der Merwe (mezzo), Chris Mostert (tenoor) sing ’n keur uit ligte klassieke liedere spesiaal vir Vadersdag Ferdi Geyer (klavier) Ten bate van Kos-vir-kinders, ’n […]
Vadersdag middagete met Touch of Class @ Die Blou Hond – Casa Toscana
|
Herman Kleinhans – Kamer 4 CD Bekendstelling @ Die Blou Hond – Casa Toscan
Riana Nel @ Musiekskuur
Riana Nel @ Musiekskuur
@ Musiekskuur
Jun 21 all-day
![]() Riana tree met n vol orkes op en sal spesiaal ‘n liedjie opmaak vir n gelukkige paartjie in die gehoor! Sy gaan van haar ou treffers […]
Stef Bos in Bos en Buurman @ Die Boer Restaurant Teater
|
|||||