Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1
Fiela se kind
Fiela se kind @ Atterbury Teater
Aug 29 – Oct 3 all-day
Fiela se kind @ Atterbury Teater
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ‘n kind aandoen nie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind […]
Die reuk van appels
Die reuk van appels @ Momentum - Staatsteater
Sep 1 – Oct 24 all-day
Die reuk van appels @ Momentum - Staatsteater
Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer te midde van toenemende kritiek vanuit internasionale gemeenskappe teenoor […]
2
3
4
5
Adam Tas
Adam Tas @ Die Blou Hond - Casa Toscana
Oct 5 all-day
Adam Tas @ Die Blou Hond - Casa Toscana | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
6
Gian Groen en Jacobus Silwer
Gian Groen en Jacobus Silwer @ Innie Skuur
Oct 6 all-day
Gian Groen en Jacobus Silwer @ Innie Skuur | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
 
Nicholis Louw
Nicholis Louw @ Tarentaalteater
Oct 6 all-day
Nicholis Louw @ Tarentaalteater
Nicholis Louw se Elvis-huldeblyk
7
Brakkies Musiekfees
Brakkies Musiekfees @ Die Arend Skool Brakpan
Oct 7 all-day
Brakkies Musiekfees @ Die Arend Skool Brakpan
 
Gert Vlok Nel
Gert Vlok Nel @ Bôrdienghuis
Oct 7 all-day
Gert Vlok Nel @ Bôrdienghuis | Wellington | Western Cape | Suid-Afrika
Soek jy ‘n rustige atmosfeer om te luister na nostalgiese Afrikaans geskryf en gesing deur sekerlik Suid-Afrika se voorste digter-sanger? Dan is Die Bôrdienghuis-restaurantteater in Wellington […]
Refentse
Refentse @ Musiekskuur
Oct 7 all-day
Refentse @ Musiekskuur
Kort op die hakke van ‘n skoonskip-vertoning by die Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings, verras Refentse met “Deur my venster” – ‘n kraakvars nuwe album waar hy ook […]
8
Duet – Jannie Moolman en Kevin Leo
Duet – Jannie Moolman en Kevin Leo @ Atterbury Teater
Oct 8 all-day
Duet - Jannie Moolman en Kevin Leo @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op ‘n sentimentele reis oor dekades en deel met die gehoor al die groot gunstelinge wat die hart raak.
Manuel Escorcio
Manuel Escorcio @ Pierneefteater
Oct 8 all-day
Manuel Escorcio @ Pierneefteater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
‘n Middag gevul met gewilde liedjies soos net Manuel kan.
9
10
11
1925 Band
1925 Band @ Aasvoëlklub Bloemfontein
Oct 11 all-day
1925 Band @ Aasvoëlklub Bloemfontein
 
Stef Bos
Stef Bos @ Atterbury Teater
Oct 11 all-day
Stef Bos @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
12
Luca Hart
Luca Hart @ Drotstdy Teater
Oct 12 all-day
Luca Hart @ Drotstdy Teater | Stellenbosch | Western Cape | Suid-Afrika
Die Drostdy teater verwelkom graag Kaapse violis/liedjieskrywer Luca Hart na hul verhoog vir ’n opwindende eerste optrede. Gehore regoor Kaapstad is al betower deur haar kragtige […]
13
Blomtrein met Jan Blohm en Neil Nachtrein
Blomtrein met Jan Blohm en Neil Nachtrein @ Pierneefteater
Oct 13 all-day
Blomtrein met Jan Blohm en Neil Nachtrein @ Pierneefteater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Eg Jan Blohm nog meer eiesoortig met Neil se eie styl.  Liedjies soos Charlie, Sondagaand en Halleluja Cybil
FilosofieKafee
FilosofieKafee @ Cafe Riche
Oct 13 all-day
“Woyzeck is dood – lank lewe Wozzeck!” Spreker: Ansie de Swardt  William Kentridge is sekerlik Suid-Afrika se grootste lewende kunstenaar. Dit is egter nie altyd bekend […]
Nagligte
Nagligte @ Die Boer Restaurant Teater
Oct 13 all-day
Nagligte @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Word wakker. Staan op. Gaan werk toe. Word wakker. Staan op. Gaan huis toe. Die siklus herhaal homself tot vervelens toe. Wat gaan van ons word? […]
Radio Kalahari Orkes
Radio Kalahari Orkes @ Tarentaalteater
Oct 13 all-day
Radio Kalahari Orkes @ Tarentaalteater
 
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr @ Kraaifontein Stadsaal
Oct 13 all-day
Steve Hofmeyr @ Kraaifontein Stadsaal
 
14
Die Koggelaar
Die Koggelaar @ Pierneefteater
Oct 14 all-day
Die Koggelaar @ Pierneefteater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Pieter Fourie se bekende drama in ’n nuwe verwerking:  ’n Boer word deur droogte an alles beroof en uiteindelik stry hy teen droogte én teen God
15
Adam Tas
Adam Tas @ Die Boer Restaurant Teater
Oct 15 all-day
Adam Tas @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Met kitaarspelers Frans Moolman & Lourens Delport
16
17
18
19
20
Afri-Duetfees
Afri-Duetfees @ ZK Matthews Teater
Oct 20 all-day
Afri-Duetfees @ ZK Matthews Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
2017 se Duetpare  Louis Loock en Anna Davel Nico Strydom en Charlotte Kilian Nicholis Louw en Loriska Bubb Manuel Escórcio en Belia Lourens Henry van Dyk en Helena Ceronio
Chris Chameleon
Chris Chameleon @ Tarentaalteater
Oct 20 all-day
Chris Chameleon @ Tarentaalteater
Chris Chameleon het ses jaar laas ’n volkome, selfgeskrewe Afrikaanse album vrygestel. Met die bekendstelling van die langverwagte ‘Jy en Ek en Ek en Jy’ kan […]
Jo Black
Jo Black @ Innie Skuur
Oct 20 all-day
Jo Black @ Innie Skuur | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
 
Juan Boucher
Juan Boucher @ Weiveld
Oct 20 all-day
Juan Boucher @ Weiveld | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
Pardoemsie en die Sewe Madeliefies
Pardoemsie en die Sewe Madeliefies @ Atterbury Teater
Oct 20 all-day
Pardoemsie en die Sewe Madeliefies @ Atterbury Teater
Pardoemsie is ‘n jong hondjie wat altyd pardoems in die moeilikheid beland. Appeliefie besluit om wolf skaapwagter te maak en stel Pardoemsie aan om die 7 […]
21
Afri-Duetfees
Afri-Duetfees @ ZK Matthews Teater
Oct 21 all-day
Afri-Duetfees @ ZK Matthews Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
2017 se Duetpare  Louis Loock en Anna Davel Nico Strydom en Charlotte Kilian Nicholis Louw en Loriska Bubb Manuel Escórcio en Belia Lourens Henry van Dyk en Helena Ceronio
Afrikaans is ’n polkadotpatrysie
Afrikaans is ’n polkadotpatrysie @ Pierneefteater
Oct 21 all-day
Afrikaans is ’n polkadotpatrysie @ Pierneefteater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Carel Trichardt en Petru Wessels:  Woordprogram en bekendstelling van Petru se digbundel Flenters asook ’n CD waarop hulle Afrikaanse gedigte voorlees
Duet met Jannie Moolman en Kevin Leo
Duet met Jannie Moolman en Kevin Leo @ Frenchtoast Koffie Kafee
Oct 21 all-day
Duet met Jannie Moolman en Kevin Leo @ Frenchtoast Koffie Kafee | Suid-Afrika
 
Ek Lief Afrikaans
Ek Lief Afrikaans @ Grand Arena, Grand West
Oct 21 all-day
Ek Lief Afrikaans @ Grand Arena, Grand West
Maak reg vir die konsert met die jaar se grootste treffers, lewendige orkes, dansers, jou gunsteling kunstenaars en treffers op een verhoog vir de prys van […]
Elvis Blue
Elvis Blue @ The South African State Theatre
Oct 21 all-day
Elvis Blue @ The South African State Theatre  | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Elvis Blue word geag as een van SA se mees gewildste en besigste musikante. Met sy outentieke dog charismatiese styl vermaak hy gehore met ‘n mengsel […]
Pardoemsie en die Sewe Madeliefies
Pardoemsie en die Sewe Madeliefies @ Atterbury Teater
Oct 21 all-day
Pardoemsie en die Sewe Madeliefies @ Atterbury Teater
Pardoemsie is ‘n jong hondjie wat altyd pardoems in die moeilikheid beland. Appeliefie besluit om wolf skaapwagter te maak en stel Pardoemsie aan om die 7 […]
Steve Hofmeyr in Konsert
Steve Hofmeyr in Konsert @ Oudtshoorn Rekreasiegronde
Oct 21 all-day
Steve Hofmeyr in Konsert @ Oudtshoorn Rekreasiegronde
Maak gereed vir ‘n aand vol lekker musiek met Steve Hofmeyr. Voorvertoning deur plaaslike kunstenaars en ook Steffi le Roux van Oudtshoorn. Dit is `n wonderlike […]
22
ANDERS – ‘n Aand in Nashville
ANDERS – ‘n Aand in Nashville @ Die Boer Restaurant Teater
Oct 22 all-day
ANDERS - 'n Aand in Nashville @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
2 x Ghoema-musiektoekennings wenners Anders is n pop/rock/country duo. Die getroude paartjie vermaak gehore al van 2008 af met hul warm stemme en harmonieë, en hierdie keer bring […]
23
24
25
Drie van die bestes & ekslusiewe veiling ten bate van Wiele500
Drie van die bestes & ekslusiewe veiling ten bate van Wiele500 @ Drotsdy Teater
Oct 25 all-day
Drie van die bestes & ekslusiewe veiling ten bate van Wiele500 @ Drotsdy Teater | Stellenbosch | Western Cape | Suid-Afrika
Drie kunstenaars, drie stemme, drie persoonlikhede op een verhoog: Drie van die Bestes, Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo en Matthys Maree op klavier Die […]
Jo Black Musiekkonsert
Jo Black Musiekkonsert @ Kraaifontein Stadsaal
Oct 25 all-day
Jo Black Musiekkonsert @ Kraaifontein Stadsaal
 
Touch of Class
Touch of Class @ Tarentaalteater
Oct 25 all-day
Touch of Class @ Tarentaalteater
Die uiters gewilde Touch of Class musiekduo is terug, maar in ‘n heel nuwe baadjie en met ‘n klank wat musiekliefhebbers vanaf die eerste noot sal […]
26
JOSHUA NA DIE REËN
JOSHUA NA DIE REËN @ Die Blou Hond - Casa Toscana
Oct 26 all-day
JOSHUA NA DIE REËN @ Die Blou Hond - Casa Toscana | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
PIETER DIRK UYS in WEERKLINK VAN ‘N WANKLANK
PIETER DIRK UYS in WEERKLINK VAN ‘N WANKLANK @ Die Boer Restaurant Teater
Oct 26 all-day
PIETER DIRK UYS in WEERKLINK VAN ‘N WANKLANK @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
 
Refentse
Refentse @ Innieskuur Meerkatkolonie
Oct 26 all-day
Refentse @ Innieskuur Meerkatkolonie | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
 
Touch of Class
Touch of Class @ Tarentaalteater
Oct 26 all-day
Touch of Class @ Tarentaalteater
Die uiters gewilde Touch of Class musiekduo is terug, maar in ‘n heel nuwe baadjie en met ‘n klank wat musiekliefhebbers vanaf die eerste noot sal […]
28
Anna Davel in Konsert
Anna Davel in Konsert @ Atterbury Teater
Oct 28 all-day
Anna Davel in Konsert @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Kom geniet musiekhoogtepunte met ‘n verskeidenheid so reg in Anna se styl; ‘n Program saamgestel uit gunsteling songs van haar repertoire, soos ‘Die gypsy in jou […]
Foxwoodfees 2017
Foxwoodfees 2017 @ Foxwood House
Oct 28 – Nov 5 all-day
Foxwoodfees 2017 @ Foxwood House | Johannesburg | Gauteng | Suid-Afrika
Foxwoodfees 2017. Uit eie bodem. ‘n Viering van Afrikaans vir alle Suid-Afrikaners. Skilderkuns, letterkunde en ‘n boekbekendstelling, drama, bespreking van vakmanskap in die kuns en kinderteater.
Hugenote Vereniging AJV
Hugenote Vereniging AJV @ NG Gemeente Franschhoek
Oct 28 all-day
 
Nadine
Nadine @ Innieskuur Meerkatkolonie
Oct 28 all-day
Nadine @ Innieskuur Meerkatkolonie | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
 
Rian met Rian
Rian met Rian @ Aasvoëlklub Bloemfontein
Oct 28 all-day
Rian met Rian @ Aasvoëlklub Bloemfontein
Rian van Heerden se nuwe vertoning
29
Die Wagkamer
Die Wagkamer @ Etienne Rousseau Teater
Oct 29 all-day
Die Wagkamer @ Etienne Rousseau Teater | Sasolburg | Free State | Suid-Afrika
met Elize Cawood en Wilson Dunster Vir die verstrooide Bertie (Wilson Dunster) en Alfrieda Botha (Elize Cawood) is dit tyd om af te skaal. Hulle arriveer […]
Klassieke Konsert
Klassieke Konsert @ Hugo Lambrechts Auditorium
Oct 29 all-day
Ten bate van Alta du Toit Nasorgsentrum
30
Elvis Blue Saam
Elvis Blue Saam @ Innieskuur Meerkatkolonie
Oct 30 all-day
Elvis Blue Saam @ Innieskuur Meerkatkolonie | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
 
Nataniël – Somerkombuis
Nataniël – Somerkombuis @ Atterbury Teater
Oct 30 all-day
Nataniël – Somerkombuis @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Die jaar lê amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly… In die vierde seisoenkombuis van 2017 sal jy weer jou […]
31
Die Blues show
Die Blues show @ Die Boer Restaurant Teater
Oct 31 all-day
Die Blues show @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Die Blues Show met Gian Groen (stem en akoestiese kitaar), Simon Orange(stem en klawerbord), Wayne Pauli (stem en elektriese kitaar), Rob Stemmett (baskitaar) en Dale Collins (stem en dromme) Afrikaans is plesierig maar kry dit die […]
Kaalvoetkind
Kaalvoetkind @ Theatre of Marcellus
Oct 31 all-day
Kaalvoetkind @ Theatre of Marcellus