Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1
2
TWEE
TWEE @ Die Boer Restaurant Teater
May 2 all-day
TWEE @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
 
3
4
Kevin Leo
Kevin Leo @ Tarentaalteater
May 4 all-day
Kevin Leo @ Tarentaalteater
Met hierdie vertoning kyk Kevin Leo terug na 21 jaar in die musiekbedryf. Hy deel met sy gehoor die juwele op hierdie besonderse en kleuryke reis. […]
Rocco de Villiers
Rocco de Villiers @ Atterbury Teater
May 4 all-day
Rocco de Villiers @ Atterbury Teater
Gewilde pianis Rocco de Villiers bring nie net n versameling van die mooiste musiek ter wereld nie, maar ook n nuwe `best of` vrystelling van die […]
5
Spoegwolf
Spoegwolf @ Die Boer Restaurant Teater
May 5 all-day
Spoegwolf @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
 Danie du Toit – vocals, kitaar, mondfluitjie, songs Chris von Wielligh –  kitaar, klavier, orrel, vocals, digitale klanke, verwerking, opname, produksie Moskou du Toit – tromme, verwerking, vocals, algemene percussion […]
Stef Bos – Kern
Stef Bos – Kern @ Atterbury Teater
May 5 all-day
Stef Bos - Kern @ Atterbury Teater
Stef Bos soek naar die KERN van alles. Hij weet hy gaan dit nooit nie vind nie, maar hy bly soek In woorde en songs gedigte […]
6
Stef Bos – Kern
Stef Bos – Kern @ Etienne Rousseau Teater, Sasolburg
May 6 all-day
Stef Bos - Kern @ Etienne Rousseau Teater, Sasolburg
Stef Bos soek na die KERN van alles. Hy weet hy gaan dit nooit vind nie, maar hy bly soek in woorde en songs, gedigte en […]
7
8
Elandré Schwarts
Elandré Schwarts @ Die Boer Restaurant Teater
May 8 all-day
Elandré Schwarts @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Elandre is gebore in Despatch in die Oos-Kaap. Dit is hier waar hy al van  sedert ‘n jong ouderdom ‘n passie vir die kunste  gewkeek het. Op […]
9
Elandré Schwarts
Elandré Schwarts @ Die Boer Restaurant Teater
May 9 all-day
Elandré Schwarts @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Elandre is gebore in Despatch in die Oos-Kaap. Dit is hier waar hy al van  sedert ‘n jong ouderdom ‘n passie vir die kunste  gewkeek het. Op […]
10
11
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën @ Tarentaalteater
May 11 all-day
Joshua na die Reën @ Tarentaalteater
Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds sedert die eerste note van sy debuutalbum, Joshua na die Reën, in 2014 die […]
Koos van der Merwe
Koos van der Merwe @ Aasvoëlklub Bloemfontein
May 11 all-day
Koos van der Merwe @ Aasvoëlklub Bloemfontein
 
12
13
Stellenbosch Universiteitskoor
Stellenbosch Universiteitskoor @ Hugo Lambrechts Auditorium
May 13 all-day
Stellenbosch Universiteitskoor @ Hugo Lambrechts Auditorium
Die Stellenbosch Universiteitskoor onder leiding van Andre van der Merwe
15
17
Twee: Sirkels Album Bekendstelling
Twee: Sirkels Album Bekendstelling @ Atterbury Teater
May 17 all-day
Twee: Sirkels Album Bekendstelling @ Atterbury Teater
Kort op die hakke van hul eerste weghol sukses album, Piekniek vir Twee, volg die kykNET Afri-Visie wenners, TWEE, se volgende album, SIRKELS. Herman en Maria […]
18
Saarkie
Saarkie @ Tarentaalteater
May 18 all-day
Saarkie @ Tarentaalteater
SAARKIE het die afgelope tien jaar diep spore kom trap in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf en kandeesdae beskryf word as die land se gunsteling vroulike rockgroep. Hierdie Ghoema […]
19
20
21
22
Mathys Roets – Draai wiel draa… – Pretoria
Mathys Roets – Draai wiel draa… – Pretoria @ Atterbury-teater
May 22 all-day
Mathys Roets - Draai wiel draa… - Pretoria @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Mathys sing van sy nuwe liedjies. Mathys sing van sy gunstelinge. Die wiel bly draai en ons word gemeet aan hoe jy veranderinge omhels met jou […]
23
24
25
26
27
Karin Hougaard – GREPE
Karin Hougaard – GREPE @ Atterbury Teater
May 27 all-day
Karin Hougaard - GREPE @ Atterbury Teater
Karin Hougaard bly sedert 2008 in die VSA. Dis die dat haar Suid-Afrikaanse aanhangers die laaste jare min van haar te sien gekry het. Maar nou […]
28
29
30
Bereboksie Vol Vlerke – Pretoria
Bereboksie Vol Vlerke – Pretoria @ Attwebury-teater
May 30 all-day
Bereboksie Vol Vlerke - Pretoria @ Attwebury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
In die kunstewereld is daar ‘n wonderlike oor-en-weer ge-inspireerdery wat plaasvind. Die skilderye, beeldhouwerke en unieke storiestukkies van Lidi de Waal was waar bekroonde musikant, Lizanne […]
31
Elvis Blue “Saam” – Pretoria
Elvis Blue “Saam” – Pretoria @ Atterbury-teater
May 31 all-day
Elvis Blue "Saam" - Pretoria @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Afrikaanse ikoon, besigheidsman, fenomenale musikant en liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is `n gesogte musikant in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf wat harte van jonk […]