Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1
2
3
4
5
Coenie de Villiers & Deon Meyer se Karoo Suite
Coenie de Villiers & Deon Meyer se Karoo Suite @ Atterbury-teater
Apr 5 all-day
Coenie de Villiers & Deon Meyer se Karoo Suite @ Atterbury-teater
Coenie de Villiers en sy musikante spring weg met komposisies van sy skitterende nuwe album, Emoji, asook ’n paar bekende treffers.  Die laaste deel van die program bestaan uit […]
6
7
8
9
10
11
12
Moedertaal: Sandra Prinsloo
Moedertaal: Sandra Prinsloo @ Wynand Mouton-teater
Apr 12 all-day
Moedertaal: Sandra Prinsloo @ Wynand Mouton-teater
Vir die derde keer vertel Sandra Prinsloo ‘n gewone mens se eenvoudige verhaal. Nellie se verhaal. ‘n Rou en hartroerende reis deur die lewe, gevul met […]
Steve Hofmeyr Country Collection-Kaapstad
Steve Hofmeyr Country Collection-Kaapstad @ Kraaifontein-stadsaal
Apr 12 all-day
Steve Hofmeyr Country Collection-Kaapstad @ Kraaifontein-stadsaal
Steve Hofmeyr is terug met nog `n treffer CD.
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
27
28
29
30