Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1
Blondes op 2 klaviere – gekanselleer
Blondes op 2 klaviere – gekanselleer @ Atterbury-teater
Apr 1 all-day
Blondes op 2 klaviere - gekanselleer @ Atterbury-teater
Elna van der Merwe en Zorada Temmingh het sedert 2006 bekendheid verwerf as die Blondes, ‘n unieke klavierduo wat ewe gemaklik treffers van die groot klassieke […]
2
3
4
5
Die weduwee se sjampanje – OPTOG!
Die weduwee se sjampanje – OPTOG! @ Atterbury-teater
Apr 5 all-day
Die weduwee se sjampanje - OPTOG! @ Atterbury-teater
Die weduwee se sjampanje is ‘n magiese viering van die krag wat in ons almal skuil. ‘n Ware maar onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat […]
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
Anna Davel Diamonds are Forever – A Shirely Bassey Tribute OPTOG!
Anna Davel Diamonds are Forever – A Shirely Bassey Tribute OPTOG! @ Atterbury-teater
Apr 21 all-day
“Diamonds are forever” is ‘n feesviering van die ongelooflike musiek deur Shirley Bassey opgeneem oor haar 6 dekades loopbaan. SAMA-wenner Anna Davel sing hoogtepunte van hierdie […]
22
Dowwe Dolla: Nou of nooit
Dowwe Dolla: Nou of nooit @ Atterbury-teater
Apr 22 all-day
Die Kalf is in die Put, Cyril is in die Middel, maar Ace is nog in die Kombuis, Eskom se volgende reddingspakket is n hamper met […]
23
Dowwe Dolla: Nou of nooit
Dowwe Dolla: Nou of nooit @ Atterbury-teater
Apr 23 all-day
Die Kalf is in die Put, Cyril is in die Middel, maar Ace is nog in die Kombuis, Eskom se volgende reddingspakket is n hamper met […]
24
25
26
27
28
Appel
Appel @ Atterbury-teater
Apr 28 all-day
Appel (Christoph Kotzé) het oor die afgelope elf jaar vir homself ’n stewige plek in die Afrikaanse vermaakbedryf gevestig as liedjieskrywer, musikant en sanger. Hy is […]
29
30