Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1
2
3
Spoegwolf – See
Spoegwolf – See @ Atterbury-teater
May 3 all-day
In Februarie 2020 stel Spoegwolf hul vyfde album vry met die titel ‘See’. Na ‘n jaar se intensiewe werk is dit die beste album nog. Dis […]
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
Nataniël Herfskombuis
Nataniël Herfskombuis @ Atterbury-teater
May 25 all-day
Nataniël is terug met die eerste KOMBUIS van 2020! Hy gesels en berei smaakvolle, eenvoudige en besonderse geregte vir die seisoen. Hy deel wyshede en waarhede, […]
26
27
28
29
30
31