Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1
2
3
4
Andries Vermeulen In Afrikaans
Andries Vermeulen In Afrikaans @ Burgersentrum, Oudtshoorn
May 4 all-day
Andries Vermeulen In Afrikaans @ Burgersentrum, Oudtshoorn
Kom geniet ‘n aand van musiek, stories, lekker lag en ontspan saam met Andries Vermeulen. Die bekende gesig van OppieStoep kom kuier bietjie in die Klein-Karoo […]
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
Kombi-Nasie-Sasolburg
Kombi-Nasie-Sasolburg @ Etienne Rousseau-teater, Sasolburg
May 14 all-day
Kombi-Nasie-Sasolburg @ Etienne Rousseau-teater, Sasolburg
Ons is Wicus en Pietman en kuier al jare om die vuur. As bure. As vrinne. Altwee in die kombi, maar albei wil bestuur. Kom lag. […]
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31