Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.
Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za
Sun | Mon | Tue | Wed | Thu | Fri | Sat |
---|---|---|---|---|---|---|
Arno Carstens
Joshua na die Reën
Kaleidoskoop
Zoemba – Kinderteater
Zoemba – Kinderteater
@ Atterbury Teater
Jul 7 all-day
![]() Zoemba is ‘n renostertjie sonder ‘n Mamma, maar hy het twee baie oulike maatjies wat bitter lief is vir hom. Zoemba is vreeslik spesiaal, hy is […]
|
Bobby van Jaarsveld
Koos Kombuis (Solo)
Spoegwolf
Winterslaap
Winterslaap
@ Die Bôrdienghuis
Jul 8 all-day
![]() Kom ontmoet diei kunstenaar Henk Serfontein en hoor wat hy te sê het oor sy pad met Wilma Stockenström en die skeppingsproses van Winterslaap. Toonsettings en […]
|
|||||
Elvis Blue
FilosofieKafee
FilosofieKafee
@ Café Riche
Jul 14 all-day
![]() FilosofieKafee: Vrydag: Vrydag 14 Julie: Tema: “Hoe kan ons ‘n ander wêreld verwesenlik?” Spreker: Fanie de Beer Die volgende FilosofieKafee by Café Riche, die tuiste vir die oop gesprek, […]
Jakkie Louw
Verdubbel die Geluk – Petronel Baard & Stef Kruger
|
||||||