Die FAK se Afrikaanse liedjietuin by die Voortrekkermonument in Pretoria gee erkenning aan ons Afrikaanse musieklegendes en liedjies. Lees gerus hier waaroor die liedjies of hulle skeppers gaan wat hier op granietborde verewig word.