• Deur Charles RademeyerVryheid word dikwels beskryf as die gevoel dat ’n mens nie deur reëls of mense beheer word nie, en wanneer Suid-Afrikaners Vryheidsdag jaarliks op 27 April herdenk, sentreer die openbare diskoers dikwels rondom die oorgang na ’n demokratiese bestel in 1994.Die begrip “vryheid” is egter veel ouer, ryker en meer kompleks as ’n [...]

  • “Hoe herontdek jy jou erfenis? Jy beleef dit!” Só vertel Ziegfried van Huyssteen, bedryfshoof van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), na dié organisasie oor die afgelope skoolvakansie verskeie erfenisavonture in die Noord- en Wes-Kaap aangebied het. “Die FAK het vanjaar besluit om meer mense die geleentheid te gee om hul erfenis te ontdek en [...]

  • Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het in Maart onhul dat bykans R63 miljoen se belastinggeld skynbaar verkwis is wat aangewend moes word om die bekende Pretoria-stadsaal op te knap. Dié stadsaal, wat in 1935 gebou is, is vandag ’n skadu van sy eertydse statige voorkoms. ’n Stadraadsvergadering om “misverstande” oor die besteding van R62 [...]

  • ’n Groep jongmense het vandag hul stapstewels styf vas geryg om te voet ’n reis die Noord-Kaapse geskiedenis saam met die FAK aan te pak. Die Rebelspoorvasbyt is besonders en eie in sy soort! Vir die stapper: jy gaan so bietjie uit jou gemaksone geneem word wanneer ons op die spore van Jan Kemp, Manie [...]

  • Op 5 April het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met die Moths (Ratel-, Crater- en Gonda Shellhall), ’n kranslegging by die graf van Barry Hertzog gehou om die lewe en nalatenskap van dié legendariese man, skuins ná die herdenking van sy geboortedag, te vier. Charles Rademeyer, die FAK se kultuurkoördineerder in die [...]

  • Skaars ’n week nadat die bekende ruiterbeeld van generaal Koos de La Rey in Lichtenburg gevandaliseer is, het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) op Saterdag 5 April verneem dat die borsbeeld op De la Rey se graf beskadig en sy kop afgekap is. Die FAK het Lichtenburg op 3 April besoek om die vandalisering [...]